013 7533187 / 060 497 2512

Felicia Hough

Felicia Hough

Magistrate's Court litigation

Contacts

0137533187 / 8
info@csprok.co.za
Felicia  is gebore in 1993 en matrikuleer aan die Kanonkop Hoërskool in Middelburg.
Felicia sluit in Maart 2014 aan by Christo Smith Prokureurs as junior ontvangsdame en vorder vinnig tot ‘n bekwame litigasie tikster en sekretaresse. Sy behartig tans die firma se bestrede landdroshof litigasie. Felicia hou van die plaaslewe, en lees en teken graag.