013 7533187 / 060 497 2512

Idette Smith

Idette Smith

Reception / Conveyancing

Contacts

013 - 7533187 / 8
reception@csprok.co.za
Idette (néé Latsky) is gebore op 28 Junie 1982.
Sy spandeer haar kinderjare in Benoni en voltooi haar skoolloopbaan aan die Hoërskool Brandwag.  Sy verwerf Honneursgrade in sielkunde en teologie onderskeidelik aan UNISA en die RAU en word in 2007 georden as pastoor van die AGS kerk. Sy is ook ‘n geregistreerde HPCSA professionele berader.  Idette hou van draf, en die buitelewe. Sy behartig tans die firma se ontvangs en aktesafdeling. Sy is getroud met Jacques.