013 7533187 / 060 497 2512

Linda Pretorius

Linda Pretorius

Ontvangs & Aktes / Reception & Conveyancing

Contacts

013 7533187
info@csprok.co.za
Linda Pretorius is gebore in 1974 te Germistion en matrikuleer in 1992 aan die Hoërskool Elsburg. Linda blink uit in atletiek en toneel. Sy is ‘n gekwalifiseerde alternatiewe medisyne praktisyn en geregistreer by die Suid Afrikaanse Raad van Natuurlike Medisinale Praktisyns.
Linda is tans besig met LLB studies en is ‘n gekwalifiseerde aktes assistente. Linda sluit in 2015 aan by die firma en behartig aktes en ontvangs. Sy is ook by bemarking en verkoop van eiendom betrokke. Sy is getroud met Willie en hulle het ‘n tweejarige dogtertjie, Pippa-Lee.