013 7533187 / 060 497 2512

Uitsettings Seminare – Middelburg & Potchefstroom

Seminare word aangebeid op 6 Desember 2017 in Middelburg en 7 Desember 2017 in Potchefstroom Doen besprekings hier Die uitsettingsreg het in vele opsigte ontwikkel as gevolg van hofuitsprake en wetgewing. Die Verbruikerswet het ook ‘n wesentlike invloed op sekere iuitsettings en daarbenewens is die deeltitel- en gemeenskapskema landskap ingrypend verander as gevolg van nuwe wetgewing. ...
Read More

Nuwe Pie uitspraak

Die Konstitusionele Hof het op 8 Junie uitspraak gegee in die saak van Occupiers of erven 87 & 88 Berea v Christiaan Frederick De Wet N.O. [2017] ZACC 18. Die volledige uitspraak, wat in besonder handel met howe se plig in terme van artikel 26 van die Grondwet wanneer uitsettings oorweeg word, is hier onder beskikbaar....
Read More
1 2 3 6