013 7533187 / 060 497 2512

Regsdienste

Magistrate's Court & High Court Litigation

Landdroshof en Hooggeregshof Litigasie

Christo Smith Prokureurs Ingelyf spesialiseer in Landdroshof en Hooggeregshof litigasie. Ons is ook verskyningsbevoeg in die Hooggeregshof. Wat is litigasie? Litigasie...
Read More

Aktes en Transportbesorging

Christo Smith Prokureurs beskik oor doeltreffende en baie bekwame aktes personeel. Jacques Smith is die firma se transportbesorger. Die firma is...
Read More
Evictions & Rental Claims

Uitsettings en Huureise

Probleme met huurders wat nie betaal nie? Onregmatige okkupeerders op jou eiendom? Of miskien kan jy nie okkupasie kry van...
Read More
Debt Collection

Skuldinvordering

Christo Smith Prokureurs is gerat om slegte skuld effektief namens kliënte in te vorder. In gevalle waar skuldenaars aan skuld...
Read More
Commercial Law Nelspruit

Kommersiële reg

Christo Smith Prokureurs lewer verskeie dienste op die gebied van maatskappye, beslote korporsies, vennootskappe en algemene besigheidstransaksies. Die oprigting van...
Read More
Legal Dcuments & Contracts

Kontrakte en Regsdokumente

Koop of verkoop jy ‘n huis of ‘n plaas? Vra iemand dat jy ‘n haastig geskrewe leningsooreenkoms “net gou” moet...
Read More
Trusts & Estate Planning

Trusts, Testamente en Boedelbeplanning

Ons gaan almal sterf, of ons daarvan hou of nie. As Christene verwag ons ‘n opwindende nadoodse dispensasie, maar ons naasbestaandes...
Read More
Divorces & Matrimonial Law

Egskeidings en huweliksreg

Is jou huwelksgoedere bedeling in orde voordat jy trou? Wat is die beste bedeling? Ons adviseer oor en  registreer huweliksvoorwaarde...
Read More