013 7533187 / 060 497 2512

Aanlyn konsultasie

Hoe om aanlyn te konsulteer​
Indien u een van ons seminare bygewoon het sal ons u van gratis advies voorsien vir ‘n tydperk van een jaar daarna. Andersins kan u teen betaling van R450,00 in die volgende rekening, aanlyn konsulteer :
Rekening : Christo Smith Prokureurs Trust
Absa Bank (Nelspruit)
Rekening no 0111 438 0080
Takkode 632005.
Gebruik jou van en die woord “konsulteer” as ‘n verwysing en bevestig in die opdrag hier onder dat betaling gemaak is asook die datum. Ons sal die betaling verifieer en daarna aandag gee aan u saak. Voorsien volledige feite van u navraag. Indien ons verdere inligting benodig sal ons met u skakel.
  • Neem kennis dat enige regstappe wat vereis word nadat ons u probleem ontleeed het is nie ingesluit in die konsultasiefooi nie.
  • Ons konsulteer nie telefonies nie – ons sal egter telefonies met u skakel as dit nodig blyk.
  • U kan met ons in Afrikaans of Engels korrespondeer.

Voltooi asseblief die Konsultasievorm nadat u die betaling gemaak het en bevestig betaling in die boodskap hier onder :

U naam (noodsaaklik)

U e-pos (noodsaaklik)

Onderwerp

U boodskap