013 7533187 / 060 497 2512

Kommersiële reg

Commercial Law Nelspruit

Kommersiële reg

Christo Smihof10th Prokureurs lewer verskeie dienste op die gebied van maatskappye, beslote korporsies, vennootskappe en algemene besigheidstransaksies.
Die oprigting van ‘n maatskappy is ‘n ingewikkelde en gespesialiseerde veld. Wanneer ‘n besigheid begin word, is die voertuig waarin dit bedryf gaan word van kardinale belang. Dit het, onder andere, belasting implikasies.
hof11Vennote is dikwels groot vriende wanneer besighede afskop en besef eers later, wanneer probleme opduik, dat dit noodsaaklik was dat ‘n opgeleide prokureur ‘n skriftelike ooreenkoms vir hulle moes opstel. Ons kan u adviseer oor die proses en die dokumentasie wat benodig word in plek kry.

Kontak ons vandag vir advies