013 7533187 / 060 497 2512

Christo Smith Law Blog

A new kid on the block – Attorneys admission

 Yolandi Swart – ons firma se trots. Meer as 17 jaar gelede het hierdie dame as ‘n junior sekretaresse begin, skouer aan die wiel gesit, en nou, ‘n man, twee pragtige seuns en vele jare se studie later, kan sy die vrugte pluk.

Geluk Gὔnther – dit kos baie opoffer en vasbyt, vir almal in die familie. Julle kan glimlag vannaand. Wat ‘n Getuienis. To God be the glory, and to all litigants out there, beware : there’s a new kid on the block.

A new kid on the block – Attorneys admission