013 7533187 / 060 497 2512
Nuwe kantoorgebou verrys – spanwerk                                             Afrikaanse video klik hier
CHRISTO SMITH PROKUREURS ING. is gevestig in 1989 en spog met ‘n indrukwekkende rekord van bykans 30 jaar se suksesvolle siviele eise, eiendomstransaksies, egskeidings, skuldinvorderings en boedels. Die firma se primêre missie is die lewering van ‘n persoonlik georiënteerde diens. Die professionele personeel komponent word gelei deur Christo Smith, ‘n prokureur met meer as 30 jaar litigasie ondervinding. Jacques Smith is aan die stuur van die aktesafdeling asook eiendomsbestuur en boedelbereddering. Die firma plaas ‘n hoë premie op sy onafhanklikheid en dien die belange van gewone individue en diegene wat kundige en kwaliteit diens van die hoogste gehalte eis. Christo Smith is die outeur van twee regspublikasies en bied gereeld seminare aan oor aktuele onderwerpe.
COVID-19 AFSONDERING riglyne klik hier

Moenie huiwer om te vra nie