013 7533187 / 060 497 2512

Christo Smith Law Blog

Mora rentekoers verhoog

Die mora rentekoers het verhoog vanaf 9% per jaar na 10,25% per jaar, effektief vanaf 1 Maart 2016. Die nuwe koers is aangekondig in Goewermentskennisgewing 226 van 4 Maart 2016 ingevolge artikel 1 van die Wet op Voorgeskrewe Rentekoerse, 1975.

0.00 avg. rating (0% score) - 0 votes
Mora rentekoers verhoog