013 7533187 / 060 497 2512

Christo Smith Law Blog

Meedoënlose soeke

Ons lewer ‘n diens wat effektief afreken met skuldenaars wat weghardloop van hulle verpligtinge. Siviele litigasie word tans gekniehalter deur rondslomp en mense wat tot in die hoogste kringe die oppergesag van die reg en die Grondwet minag. Ons moet op koers bly. Diesulkes wat ondermyn, blootstel. Geregtigheid najaag. Ons moet die resultate lewer wat kliënte voor pleit. Meedoënloos soos die Wildehond van Afrika. Ons abandoneer nooit die soektog nie. Sluit aan by ons trop – kom ons jag.

 

Meedoënlose soeke